Christiaan cake-smash

Baie geluk met jou eerste verjaarsdag liefste Christiaan! Die vriendelike gesiggie het homself so geniet met sy ‘Mr ONEderful’ cake-smash sessie. Kyk net die tandjies mamma. Te kostelik! Baie dankie vir die lekker oggend en fotosessie Claudia! Dit was so lekker om julle te kon afneem. Die pragtige koek is gemaak deur Playful Baking. Mammas,…

Lenicque cake-smash

Lenicque se ‘Roomys’ tema cake-smash sessie was soveel pret! Sy het ons so vermaak met haar oulikgeid en giggel laggies. Kyk net daai smiles! Baie geluk met julle poppie se eerste verjaarsdag Helmut en Bianca. Sy is net n bondeltjie vreudge en liefde! Ek het haar so geniet 🙂 Die pragtige koek is gemaak deur…

Emily-Ann cake-smash

Wat n voorreg was dit om vir hierdie poppie n cake-smash sessie te doen op haar eerste verjaarsdag. Emily-Ann is so n dierbare klein mensie, ek het haar so geniet! Sy het die mooiste groot blou ogies! Die fotosessie se tema is Unicorn en haar mamma het die oulikste uitrusting laat maak om by die…

Aria cake-smash

I love the outcome of Aria’s magical winter wonderland cake-smash! When her mommy said she wanted pastel blues, white and silver for the shoot I knew it was going to be something different and beautiful. Little Aria is the cutest darling with the happiest personality. I am certain she knew it was her birthday; she…

Amaya cake-smash

Amaya word 1! Baie geluk met jou eerste verjaarsdag liefste poppie. Ons het n blomme en skoenlapper tema cake-smash sessie gedoen vir Amaya om hierdie spesiale dag te vier. Sy was so bietjie skamerig aan die begin, maar dit het vinnig verander in groot opgewondenheid toe ons eers die koek nader bring. Sy het haarself…

Liam cake-smash

Hierdie mannetjie is n regte bol energie! Ek het hom SO geniet! Hy is net te dierbaar vir woorde en het ons omtrent op ons tone gehou tydens die fotosessie 😀 Ek is mal oor die helder reenboog tema en pragtige koek om daarby te pas. Die koek is gemaak deur Playful Baking. Jy is…

Riley cake-smash

My eerste sessie in my nuwe studio! Ek is so trots daarop 😀 Pragtige Riley het elke oomblik van haar cake-smash sessie geniet! Sy was vol persoonlikheid en het haar tyd gevat om die koek te ontdek en te eet. Ons het so lekker gelag vir haar! Ek is mal oor die reenboog tema in…

Emily cake-smash

n Prinses tema cake-smash sessie vir Emily se eerste verjaarsdag. Sy het haar sessie baie geniet en lekker gemors met die koek.Ons het so gelag vir haar oulike gesigsuitdrukkings, en daai frons gesiggie! Te oulik, mamma! Koek gemaak deur Playful Baking. Mammas, onthou vandag is die laaste dag om 20% afslag te kry op alle…

AJ cake-smash

AJ – wat n bondeltjie vreugde! Die tannie het jou fotosessie so geniet saam met jou! Baie geluk met jou heel eerste verjaarsdag liefste kind. Hy was eers so bietjie skaam aan die begin van die sessie, en toe kom sy vriendelike persoonlikheid uit en vermaak hy ons met sy oulikgeid. Baie dankie aan sy…

Xivan cake-smash

Kyk net hierdie dierbare gesiggie! Pragtige Xivan het al in Februarie sy eerste verjaarsdag gevier, maar ons kon nou eers sy spesiale daggie behoorlik vier met sy cake-smash sessie. Hy het dit so geniet! Sy tema was ‘Mr ONEderful’ en ek is mal oor die kleure en die koek!Baie dankie aan Playful Baking vir nog…