Lenicque newborn

Ek deel graag vandag baba Lenicque se newborn fototjies met julle. Hoe perfek en pragtig is hierdie kleine mensie nie!? Sy is so dierbaar en dit was n groot plesier gewees om haar af te neem. Haar mamma en pappa is baie trotse ouers en dit was so lekker om te sien hoe julle mekaar…

Lara newborn

Liefste baba Lara – net 9 daggies jonk. Sy is so n mooi en fyn dogtertjie! Dit was vir my wonderlik om weer vir die Bester gesin n newborn fotosessie te doen en te sien hoe groot ousus Innecke geword het! Ek is seker die twee sussies gaan beste maaitjies wees! Baie dankie vir die…

Carin en Timo maternity

Carin en Timo se maternity fotosessie was een vir die boeke! Ons was geseënd met die mooiste winters middag en geen wind. Carin lyk so pragtig op 33 weke van swangerskap! Ek is mal oor haar blomme rok, dit het perfek ingepas by die pragtige agtergrond. Dit was n voorreg om die fotosessie vir julle te…

Natasha en Christo maternity

Vandag deel ek graag met julle Natasha en Christo se maternity fotosessie. Hulle verwelkom binnekort nie net een bondeltjie liefde nie, maar twee!! Natasha het so mooi gelyk in die rok van Blossoms&Belle! Ek is so opgewonde saam met julle oor die koms van julle babatjies, en sien so uit om hulle af te neem…

Rylee newborn

You are so loved sweet little angel! I am so happy to share baby Rylee’s newborn photos today. I had such an amazing shoot with her and her wonderful parents. Congratulations on the birth of your girl. You are such a beautiful family! Thank you so much for choosing me to capture your girl, Natalia.…

Bianca en Helmut maternity

Nog n fotosessie waarop ek baie trots is! Dit was n groot plesier om vir Bianca en Helmut n swangerskap fotosessie te doen. Bianca lyk asemrowend mooi op 34 weke! Haar ronde magie pas haar baie goed! Die weer was in ons guns op die dag; die sonnetjie het omtrent net vir die uur van…

Summer newborn

Welcome to the world beautiful baby Summer! Isn’t she just the most adorable little bundle of joy!? I had such a great shoot with her. She has the prettiest long lashes I have seen in a very long time. Definitely takes after her beautiful mommy! Thank you Kelly and Brad for choosing me to capture…

Riley newborn

Baby Riley was a dream to photograph! She slept for the entire shoot, had one feed in between and went straight back to sleeping. I enjoyed my time with her so much. Isn’t she just so beautiful and perfect!? I love the first photograph of her holding the little bear – just too cute! Her…

Madison newborn

Welcome to the world sweet baby Madison! She was an absolute angel for her newborn shoot and I just had the best time photographing her and her wonderful parents. I love the first photo of her with her eyes wide open! Such a perfect little gift from above. Thank you for the great shoot, Candice…