~ Liliana cake-smash ~

Liefste Liliana word 1! Ons het vir haar n ‘donut’ tema sessie gedoen. Sy het die donuts so geniet en sommer een in elk hand vasgehou terwyl sy n happie uit die een vat en dan n happie uit die ander een. Te kostelik! Baie dankie Melissa vir nog n amazing sessie saam met julle!

Die koek is gemaak deur The Cake Queen. Lilliana se uitrusting is verskaf deur Amelia Lilly Boutique.