~ Mizaan cake-smash ~

Liefste Mizaan, jy is die vriendelikste en mees sprankelende klein mensie met die mooiste ogies! Dit was die grootste plesier om die cake-smash vir haar eerste verjaarsdag te doen en memories vas te vang vir haar mamma en pappa. Ek is mal oor die ‘woodlands’ tema met die diertjies en blomme. So gepas vir Mizaan se persoonlikheid. Baie dankie vir die amazing fotosessie Chilene en Ruan, julle is n pragtige gesin en dit was n voorreg om julle te kon afneem!

Die pragtige koek is gemaak deur The Cake Queen.