Mieke newborn

Mieke – 17 daggies nuut. Absoluut perfek geskape in elke manier – die beste en mooiste geskenk aan haar mamma en pappa! Ek het so n lekker oggend saam met Mieke gehad vir haar heel eerste fotosessie. Sy het ons op ons tone gehou met die fotos, maar het uiteindelik heerlik rustig aan die slaap…

Mia cake-smash

Mooiste Mia se aarbei cake-smash sessie was net n groot plesier! Sy is tog te oulik vir woorde en het haarself, die aarbeie en die koek vreeslik geniet. Ek is mal oor die wit en rooi kombinasie van kleure in haar fotosessie. Baie geluk met jou heel eerste verjaarsdag liefling Mia! Die koek is gemaak…

Ivette maternity

My eerste fotosessie vir 2021! n Baie geseende en wonderlike nuwejaar vir al my kliĆ«nte. Mag hierdie jaar vir julle voorspoed, gesondheid, geluk, liefde en alles inhou wat mooi is! Ek het die voorreg gehad om vir pragtige mamma Ivette n swangerskap fotosessie te doen. Sy straal behoorlik met hulle eersteling wat oppad is. Jy…

Carel cake-smash

Baie geluk met jou heel eerste verjaarsdag Carel’tjie! Jy is so n oulike en liefdevolle seuntjie. Ons het vir Carel n plaas tema cake-smash sessie gedoen. Hy was mal oor al die dekor en wou aan alles vat. Die bad sessie aan die einde was die grootste bederf vir hom – hy het dit so…

Ewilina newborn

Welcome to the world beautiful baby girl. I had an amazing session with Ewilina, her big sis and parents. Ewilina made my work an absolute dream! She is such a content and happy little girl. I just adore how angelic she looks in these photos. A big congrats on your beautiful family of 4! It…

Danell maternity

Ek het onlanks hierdie mooie paartjie afgeneem om Danell se swangerskap vas te vang. Sy straal behoorlik en dit was die grootste plesier om hulle te kon afneem. Jy lyk beautiful Danell! Alles wat mooi is vir jou laaste paar wekies. *Die pink rok is een van my beskikbare rokke vir my mammas om te…

Annemie baba shoot

Annemie was een van die babatjies wie ek nie kon afneem as n newborn nie a.g.v die lockdown. Ons het geduldig gewag tot sy 6 maande is en self regop kan sit om haar fotosessie te doen. Kyk net hoe oulik en pragtig is sy! En vol glimlagte! Haar honde sussie – Truffle het ook…

Leah cake-smash

Liefste Leah word 1. Baie geluk met jou heel eerste verjaarsdag poplap! Jy is jou mamma en pappa se oogappel en so n pragtige dogtertjie. Ek is mal oor die ‘eenvoud’ van Leah se sessie met sagte pienk en n bietjie groenigheid. So mooi gepas by haar persoonlikheid! Baie dankie vir die heerlike fotosessie Carmen…

Riley newborn

Such a precious and special little boy! Beautiful baby Riley. He is such a content baby and made my work an absolute joy. I enjoyed very minute of my time with him and his amazing parents who is so in love with him. Thank you for such a wonderful shoot, Mari and Byron! You are…