Stefan cake-smash

Kyk net die oulike mannetjie! Stefan is so n mooi seuntjie en hy het so fraai gelyk in die oulike pakkie wat mamma Elize vir hom aangetrek het! Stefan het meer die dekor van sy fotosessie geniet as die koek. Hy het een happie gevat en besluit dit is nie vir hom nie đŸ˜‰ Gelukkig…

Reze cake-smash

Vandag deel ek graag Reze se cake-smash fotosessie – dit was so n plesier om haar te kon afneem en om te sien hoe sy haarself geniet het! Sy was vol glimlagte en gesiggies tydens haar fotosessie en was baie geĂ¯nteresseerd in die ‘vreemde voorwerp’ (koek) voor haar. Ons het so lekker gelag en haar…

Stella cake-smash

Veels geluk met jou eerste verjaarsdag liefste Stella! Sy en haar sussie, Emma is te pragtig, net soos hulle mooie mamma. Stella het haar verjaarsdag kom vier met n cake-smash fotosessie by my studio. Sy het so lekker haar handjies in die koek gedruk en klein happies gevat. Die tema van die fotosessie was ‘Flower…

Jani en Leah | Mommy&Me

Wat n mooie mamma en dogtertjie! Ek het so n lekker fotosessie gehad saam met Jani en Leah. Leah het die mooiste, groot blou ogies en het graag vir ons gesiggies gemaak tydens die fotosessie. Ek het so lekker gelag vir die tuit mondjie wat sy maak đŸ™‚ Dit was n plesier om julle te…

Carin en Timo maternity

Carin en Timo se maternity fotosessie was een vir die boeke! Ons was geseĂ«nd met die mooiste winters middag en geen wind. Carin lyk so pragtig op 33 weke van swangerskap! Ek is mal oor haar blomme rok, dit het perfek ingepas by die pragtige agtergrond. Dit was n voorreg om die fotosessie vir julle te…

Milah cake-smash

Waar begin ek om Milah se oulikgeid te beskryf!?? Sy is die mees vriendelikste dogtertjie met die mooiste rooi wangetjies en groot blou ogies! Ek het haar so geniet en kon nie genoeg kry van al die glimlagte nie đŸ˜€ Kyk net die tandjies mamma! Ek is mal oor die uiltjie tema en die pastel…

Gregory-Wayne cake-smash

Kyk net hierdie gesiggie!! Te dierbaar vir woorde! Baie geluk met jou eerste verjaarsdag kleine mensie, en ook baie geluk aan sy mamma en pappa. Ek is mal oor Gregory-Wayne se ‘All white’ cake-smash met n bietjie kleur hier en daar. Ons wou iets tydloos en eenvoudig geskep het vir sy fotosessie. Die koek is…

Natasha en Christo maternity

Vandag deel ek graag met julle Natasha en Christo se maternity fotosessie. Hulle verwelkom binnekort nie net een bondeltjie liefde nie, maar twee!! Natasha het so mooi gelyk in die rok van Blossoms&Belle! Ek is so opgewonde saam met julle oor die koms van julle babatjies, en sien so uit om hulle af te neem…

Rylee newborn

You are so loved sweet little angel! I am so happy to share baby Rylee’s newborn photos today. I had such an amazing shoot with her and her wonderful parents. Congratulations on the birth of your girl. You are such a beautiful family! Thank you so much for choosing me to capture your girl, Natalia.…