~ Liam newborn ~

Welkom in die wêreld bondeltjie liefde Liam!
Ek het so n amazing sessie met Liam en sy mamma en pappa gehad. Hy is te pragtig vir woorde en was die rustigheid self vir sy fotosessie.
Baie geluk met julle liefling seun se geboorte Elize en Brent!