Emily cake-smash

n Prinses tema cake-smash sessie vir Emily se eerste verjaarsdag. Sy het haar sessie baie geniet en lekker gemors met die koek.Ons het so gelag vir haar oulike gesigsuitdrukkings, en daai frons gesiggie! Te oulik, mamma! Koek gemaak deur Playful Baking. Mammas, onthou vandag is die laaste dag om 20% afslag te kry op alle…

AJ cake-smash

AJ – wat n bondeltjie vreugde! Die tannie het jou fotosessie so geniet saam met jou! Baie geluk met jou heel eerste verjaarsdag liefste kind. Hy was eers so bietjie skaam aan die begin van die sessie, en toe kom sy vriendelike persoonlikheid uit en vermaak hy ons met sy oulikgeid. Baie dankie aan sy…

Xivan cake-smash

Kyk net hierdie dierbare gesiggie! Pragtige Xivan het al in Februarie sy eerste verjaarsdag gevier, maar ons kon nou eers sy spesiale daggie behoorlik vier met sy cake-smash sessie. Hy het dit so geniet! Sy tema was ‘Mr ONEderful’ en ek is mal oor die kleure en die koek!Baie dankie aan Playful Baking vir nog…

Zoe cake-smash

Sweetest little Zoe celebrated her first birthday with a cake-smash shoot in studio. She enjoyed her butterfly & flower themed cake-smash shoot so much. She was very fascinated with all the new tastes and textures. I love the soft pastel coloured set-up with flowers and girly details we did for her! Stunning cake by Playful…

Charlett cake-smash

Vandag is ek so so dankbaar vir wonderlike mamma kliënte wat my besigheid help groei en met wie ek al n lang pad stap. Julle is elkeen vir my baie spesiaal! Ek sonder graag vandag vir mamma Tania en haar mooiste gesin uit. Tania, ek kan net baie baie baie dankie se vir jou getroue…

Kian cake-smash

Kian het sy eerste verjaarsdag kom vier met n cake-smash sessie. Hy het gedink die dekor is baie intressanter as die koek en het ons omtrent op ons tone gehad tydens die fotosessie 😉 Gelukkig is my kamera vinniger as hy en kon ek dit regkry om die besige bytjie af te neem. Die tema…

Karlo cake-smash

Een van my gunstelling cake-smash sessies is klein Karlo sin! Ek is mal oor die tema en kleure in die fotosessie, dit is vir my so vrolik en gelukkig! Karlo het homself gate uit geniet, en was baie geïnteresseerd in die koek. Hy het die mooiste haartjies en groot ogies. Kyk net hoe dierbaar, mamma!…

Ilene cake-smash

Ilene het haar eerste verjaarsdag kom vier met n ‘Candyland’ cake-smash sessie. Ek is mal oor die kleure, die tema en die koek! Dit het so mooi gepas by Ilene. Baie geluk met jou eerste verjaarsdag liefste Ilene! Baie dankie aan Playful Baking vir die pragtige koek – dit was een van my gunstellinge nog!…

Jehaan cake-smash

Such a special shoot for a very special little girl! Happy first birthday princess Jehaan. She is a real little princess; so well suited for the theme of her shoot. We had the best time at her cake-smash shoot. She is just such a happy girl and her parents biggest blessing. It was wonderful meeting…

Daniel cake-smash

Baie geluk met jou eerste verjaarsdag liefste Daniel! Is hy nie net te dierbaar nie!? Hy het die mooiste glimlag en ogies! Sy cake-smash sessie was n ‘All white’ tema met bietjie groenigheid. Hy het te lekker met al die dekor gespeel en was nie veel gepla oor die heerlike koek nie 😉 Dankie vir…