Ontmoet vir Lieben Fourie  
My suster en haar man se liefling seun!

Dit was die groottste voorreg om van Lieben n newborn fotosessie te doen! Hy was so rustig en het heerlik geslaap tydens die fotos!

Is hy nie te pragtig nie!? Die liefde borrel behoorlik