Milan word 2

Ek is so opgewonde om Milan se verjaarsdag fotosessie te deel vandag. Spesiaal vir liefste mamma Michelle op haar seuntjie se 2de verjaarsdag 😀 Baie geluk met jou verjaarsdag vandag Milan! Jy is die dierbaarste mensie met die sagste hartjie en so baie liefde om te gee! Jy is geseën met die wonderlikste mamma en…