~ Carlien & Bart ~

Volgende op my lys van honde fotosessie om te deel is Carlien en Bart. Hoe oulik is die tweetjies nie!?
Hulle het die mooiste band en liefde tussen mekaar! Bart hou verseker van baie aandag en dit was duidelik te sien met die fotosessie, alhoewel hy so n bietjie koud gekry het 😉
As jy nog nie gelees het oor my honde inisiatief nie, lees gerus hier.