~ Charlotte Mommy&Me shoot ~

Mooiste mamma Charlotte en haar twee liefling seuntjies. Dit was net n plesier om julle weer te kon afneem!

Charlotte se hare en grimering is gedoen deur Cecilia Fourie.