~ Karli | Kersfees 2021 ~

Hoe dierbaar is hierdie gesiggie nie!? Karli is te pragtig vir woorde en het die mooiste geaardheid.
Sy het haar fotosessie SO geniet – kyk net daai dimpels!
Dit is agtergrond B 🙂
Elke mamma kan self kies watser agtergrond sy wil gebruik. Kontak my by info@elaineottophotography.co.za vir meer inligting.