Sharlene maternity

Dit was n voorreg om vir hierdie pragtige paartjie n swangerskap fotosessie te doen in studio! Sharlene straal op 34 weke en sy lyk beeldskoon met haar ronde magie. Baie dankie vir die wonderlike middag Sharlene en Jaco! Dit was so lekker om julle te kon ontmoet en hierdie spesiale tyd vir julle vas te…