Milan cake-smash (Sneak peek)

Milan se cake-smash was een vir die boeke! Hy het homself so geniet en het tot sy gesig in die koek gedruk! Ons het so lekker gelag vir hom en om te sien hoe hy dit geniet het, was n groot plesier! Baie geluk met jou eerste verjaarsdag vandag Milan. Jy is n baie spesiale…