Ek deel graag vandag Robyn se maternity fotosessie. Ons het n heerlike, warm middag saam spandeer om hierdie spesiale tyd vas te vang.

Die gelukkigheid en liefde straal uit Robyn en Clyde terwyl hulle wag op hul seun se koms. Robyn dra so mooi en klein! Ek kon amper nie glo sy is al so ver swanger met haar pragtige klein magie nie.

Julle is n pragtige paartjie en ek wens vir julle alles toe wat mooi is! Baie dankie dat ek die fotos vir julle kon neem!