Mieke – 17 daggies nuut.

Absoluut perfek geskape in elke manier – die beste en mooiste geskenk aan haar mamma en pappa!

Ek het so n lekker oggend saam met Mieke gehad vir haar heel eerste fotosessie. Sy het ons op ons tone gehou met die fotos, maar het uiteindelik heerlik rustig aan die slaap geraak sodat ek haar slapend kon afneem.

Baie dankie vir die amazing fotosessie, Danell en Jaco – julle gaan die beste ouers wees vir liefste Mieke!