Amelia se mooiste mooie cake-smash fotosessie. Sy is so n pragtige dogtertjie!

Sy was mal oor die koek en het soos n regte dame die koek geëet. Die tema vir haar fotosessie was blomme en die kleure was mint, sagte pienk en wit. Dit het alles so mooi bymekaar gepas. Dankie aan Playful Baking vir die pragtige koek!