Hello liefste baba Zybrandt! Is hy nie net te dierbaar nie!? Ons het n wonderlike fotosessie met hom gehad. Ek is mal oor die foto waar hy direk vir die kamera kyk en die enetjie waar hy so half loer vir ons 😉

Baie geluk met julle babatjie, Lourens en Zonika! Julle is n pragtige gesin!