Dit was n pragtige middag vir Wilna se maternity fotosessie by die see! Geen wind en heerlike sonnige weer. Sy lyk ongelooflik mooi op 37 weke! Sy het ook so mooi gelyk in die maternity rokke wat ek bied saam met die see maternity fotosessies.

Wilna en Hansie, dit was n voorreg om julle af te neem! Julle is n pragtige gesin en ek sien uit na die newborn fotosessie saam met julle!