Suzaan en Pieter se fotosessie was n droom – mooiste weer by die see, geen wind en twee amazing mense!

Suzaan het so mooi gelyk, die klein ronde magie pas haar baie goed. Die twee rokke wat sy gedra het is my twee nuutste rokke, beskikbaar aan my mammas om te huur vir hulle maternity sessies. Dit het haar perfek gepas en het boonop stunning gelyk!

Ek het die middag so geniet saam met julle! Julle is pragtig van binne en buite. Dit was n voorreg om vir julle te fotosessies te kon doen!