~ Suanra & Roelof maternity ~

Binnekort mamma en pappa van n seuntjie. Suanra, jy straal en is so n natuurlike skoonheid! Julle gaan amazing ouers wees. Baie dankie vir die voorreg dat ek julle kon afneem.

Die rok is verskaf deur Blossoms&Belle.