Vandag deel ek graag Simoné se see maternity fotosessie. Sjoe, wat n mooie mamma! Die see was die perfekte agtergrond vir hulle fotosessie en ons was geseënd met n baie mooi aand! Sy het pragtige gelyk in hierdie warm rooi rok verskaf deur Blossoms&Belle!

Ek is saam met julle opgewonde oor die koms van julle seuntjie binnekort en sien uit om julle weer te sien wanneer hy hier is!

Meer fotos sal volg..