~ Scarlett newborn ~

Welkom in die wêreld pragtige mensie, Scarlett! Jy is alreeds so liefgehê.

Perfek geskape in elke manier – die beste en mooiste geskenk aan haar mamma en pappa!

Baie dankie vir die amazing fotosessie, Marike en Marius – julle gaan die beste ouers wees vir liefste Scarlett!