Pragtige baba Nina <3 net 14 dae jonk! Sy is te mooi vir woorde en het reeds diep in haar mamma en pappa se hart in gekruip.

Kyk net hoe lekker slaap sy vir haar eerste fotosessie.
Dankie vir n heerlike fotosessie Janey-Ann en S.P. – dit was n voorreg! Geniet julle bondeltjie liefde!
Meer fotos sal binnekort volg..