Lené, mamma Alycia en pappa Christo – wat kan mens sê, julle is pragtig!!
Hierdie prinses was so n maklike babatjie om af te neem en het my werk n absolute plesier gemaak! Baie dankie dat ek julle bondeltjie vreugde kon afneem en hierdie spesiale herinneringe saam met julle kon deel! Ek sien uit na nog vele fotosessie saam met julle 3! Loer gerus hier na Alycia se maternity fotosessie.