n Dierbare seuntjie word bygevoeg by die Duvenhage gesin. Welkom in die wêreld pragtige baba Michael en baie geluk aan sy pappa en mamma met hulle seuntjie se geboorte!

Ons het n heerlike fotosessie saam gehad! Michael is te oulik en het alreeds so diep in sy pappa en mamma se harte ingekruip.

Baie dankie dat ek hierdie spesiale tyd vir julle kon afneem Lise-Marie en Jaundre!