My laaste see fotosessie van 2019 was Lizelle se maternity sessie. Dit was so spesiaal om hierdie oomblikke vir haar te kon vasvang – ek en Lizelle was saam op skool n ken mekaar al van Laerskool af.
Die see was die perfekte agtergrond vir hulle sessie, wind en al 😉
Lizelle, jy het so stunning gelyk!! Baie dankie dat ek julle kon afneem!
Ek deel ook binnekort hulle babatjie se fotosessie.






















