~ Livia Lente newborn ~

Dierbare gesiggie, Livia Lente 💕 Haar naam is so mooi gepas vir die bondeltjie liefde wat sy is!
Baie geluk met julle liefling se geboorte, Narike en Lohan.
Ek is so bly ons kon n paar fotos met haar honde-sussies ook neem op die einde!