Mooiste poppie, met die mooiste naam – Liliana! Is sy nie net te dierbaar en pragtig vir woord nie!?

Dit was so n spesiale fotosessie! Ek stap al n lang paadjie met Melissa en Kevin, van Melissa se eerste swangerskap en newborn en alles tussen-in tot nou met die geboorte van hulle liefling dogtertjie. Dit was n blessing om vir Liliana te kon ontmoet en af te neem, en so ook ons paadjie saam verder te stap 🙂

Dis ALTYD lekker om vir julle fotosessies te doen! Julle is n pragtige gesin en baie spesiaal vir my.