Wat n voorreg was dit om met Liane en Miane n newborn fotosessie te doen! Hulle is soooo pragtig en het so lekker geslaap en saam gewerk vir di fotos. Is hulle nie net te mooi nie!?

Baie geluk met julle dogtertjies, Natasha en Christo! Ek glo hulle gaan vir julle hope liefde en vreudge bring!