Vandag begin ek die week met baba Lian se newborn fotosessie. Welkom in die wêreld kleine mensie! n Dierbare seuntjie vir mamma Leandri en pappa Shaun.

Ons het n heerlike fotosessie saam gehad! Lian is te oulik en het alreeds so diep in sy pappa en mamma se harte ingekruip.

Baie geluk met die geboorte van julle seuntjie. Julle is n pragtige gesin!