Mieke newborn
Baba Layla is te mooi vir woorde! Haar donker hare en sagte pienk lippies is so mooi. Ek het myself omtrent verkyk aan haar mooigeid! Sy was n regte engeltjie vir die fotosessie.
Dankie Caren vir die heerlike fotosessie en die voorreg om vir Layla te kon afneem!
Geluk met julle pragtige gesin van 4.
- Layla Newborn
Related posts