Liefste baba Lara – net 9 daggies jonk. Sy is so n mooi en fyn dogtertjie! Dit was vir my wonderlik om weer vir die Bester gesin n newborn fotosessie te doen en te sien hoe groot ousus Innecke geword het! Ek is seker die twee sussies gaan beste maaitjies wees!

Baie dankie vir die heerlike fotosessie Nadene en Andre! Ek hoop julle geniet elke foto van die ‘sneak peek’!