Vandag sluit ek die week af met liefste baba Kian se newborn sessie. Hy was net net 10 dae jonk op die dag van die fotosessie.

Hierdie kleine mensie het my hart gesteel! Kian is so n rustige babatjie en hy het baie mooi saamgewerk vir sy fotosessie. Ek kon heeldag my verkyk aan hom en fotos van hom neem! 

Aan sy mamma en pappa, Baie geluk met julle bondeltjie liefde se geboorte! Julle gaan wonderlike ouers wees vir Kian!

Meer fotos sal binekort volg..