Vandag deel ek hierdie boneltjie liefde se newborn fotosessie. Baba Josh is die perfekste klein mensie en ek het so n lekker fotosessie met hom gehad!

Groot boeta Kian is so n rustige seuntjie en wou tog te graag sy nuwe baba boetie vashou en liefde gee.

Baie geluk met julle pragtige seuntjie, Anel en Jean! Ek weet hy gaan vir julle hope vreugde en liefde verskaf.