Welkom in die wereld pragtige baba JD en baie geluk aan sy pappa en mamma met hulle tweede seun se geboorte! JD was so rustig vir die fotosessie en het my werk n groot plesier gemaak.

Baie dankie dat ek hierdie spesiale tyd vir julle kon afneem Marzanne, dit was n voorreg!

Meer fotos sal binnekort volg..