Wat n pragtige seuntjie! 4,3 kg van pure liefde! Die Du Plessis gesin is geseend met n 3de toevoeging tot hulle gesin – n dierbare seuntjie. Is hy nie net te mooi nie!?

Weerens baie geluk met julle seuntjie se geboorte Lize en Jean! Julle is so n mooi gesin.

Baie dankie aan Bella Poppelina en Rosie-Bee Children’s Clothing wat van die props vir die fotosessie verskaf het.