Welkom in die wêreld baba Hansie! n Dierbare seuntjie word bygevoeg by die Moore gesin. Ons het n heerlike fotosessie saam gehad! Hansie is te oulik en het alreeds so diep in sy pappa en mamma se harte ingekruip.

Baie geluk met die geboorte van julle sentjie, Hansie en Wilna! Julle is pragtig!

Meer fotos sal binnekort volg..