Hierdie fotos laat my glimlag! Die Havenga gesin het n dogtertjie ryker geword! Pragtige prinsessie, Gina so tussen haar 3 boeties. Hulle het almal so mooi saam gewerk vir die fotosessie, ek was skoon verbaas. Hulle is alreeds so lief vir hulle sussie en wou baie graag drukkies en soentjies vir haar gee.

Dankie vir n heerlike fotosessie en oggend Georgia en Clinton! Dit was n plesier om julle weer te kon afneem!

Meer fotos sal binnekort volg..