Hierdie kleine mensie het my hart gesteel! Gerhard is so n rustige babatjie met die mooiste wakker ogies. Ek kon heeldag my verkyk aan hom en fotos van hom neem!

Ruan en Roanda, julle is so geseënd en dit was n plesier om die oggend saam met julle te kon spandeer!

Baie geluk met julle nuwe bondeltjie liefde!