Hierdie seuntjie smelt my hart! Baba Estian op net 5 dae jonk. Hy is te dierbaar en hy het so mooi saamgewerk vir sy eerste fotosessie! Hy het die hele fotosessie verby geslaap en my werk n groot plesier gemaak!
Swannie en Mareike dit was n voorreg om julle te ontmoet en om n maternity en newborn fotosessie vir julle te doen!
Meer fotos van Estian sal binnekort volg..