Liefste baba Emily, so perfek geskape en te mooi vir woorde. Sy was n regte engeltjie vir haar fotosessie, tot haar honde boetie en sussie het mooi saamgewerk vir n paar fotos aan die einde van die fotosessie.

Baie dankie Yolande en Joggie vir die lekker oggend en die voorreg om julle bondeltjie liefde te kon afneem!

Meer fotos sal volg..