Mieke newborn
Kyk net hierdie dierbare gesiggie! Baba Emily op 7 dae jonk. Is sy nie net te pragtig nie!? Sy is so n rustige babatjie en sy het baie lekker geslaap tydens haar heel eerste fotosessie. Sy het my werk n groot plesier gemaak!
Ek is mal oor die sagte kleure wat ons gebruik het vir die sessie; dit pas so mooi by haar!
Meer fotos van Emily sal binnekort volg..







Related posts