Welkom in die wêreld baba Daniel! Jy is alreeds so liefgehê, kosbare klein mensie. n Regte bondeltjie liefde gegee aan sy mamma en pappa.

Julle is alklaar en gaan amazing ouers wees, Lisa en Danie! Baie geluk met julle seun se geboorte.

Dit was n voorreg om die fotosessie vir julle te doen en om vir liefste Daniel te ontmoet!