Welkom in die wêreld baba Daniel! Hy is n regte bondeltjie liefde. Groot boeta is tog te trots op sy nuwe baba boetie. Ek is mal oor die pakkies wat hulle mamma vir hulle aangetrek het om bymekaar te pas vir die fotosessie!

Baie geluk met julle prgtige gesin van 4, Mala en Johnny!

Meer fotos sal binnekort volg..