Ek het onlanks hierdie mooie paartjie afgeneem om Danell se swangerskap vas te vang. Sy straal behoorlik en dit was die grootste plesier om hulle te kon afneem.

Jy lyk beautiful Danell! Alles wat mooi is vir jou laaste paar wekies.

*Die pink rok is een van my beskikbare rokke vir my mammas om te huur vir hul fotosessie.