Kyk hoe pragtig lyk hierdie mamma op 31 weke! Sy straal behoorlik!
Ons het n wonderlike fotosessie gehad met die mooiste beligting. Baie dankie vir n heerlike middag en fotosessie Carlo, Jean en Lian! Dit was n voorreg! Ek sien so uit om julle poppie binnekort te ontmoet!