Hello nuwe week!
Vandag skop ek die week af met Annalie se newborn fotos. Is sy nie net die mooiste kleine liefie nie!?
Sy was n absolute engel vir haar fotosessie en het my werk n groot plesier gemaak. Ek het my tyd met haar so geniet!
Baie geluk aan haar mamma en pappa! Dankie vir die lekker fotosessie julle!









