Hello Maandag en hello liefste baba Anika! So n dierbare bondeltjie liefde bygevoeg by die Livesay gesin. Haar boetie Rayno is mal oor sy baba sussie en was so saggies met haar. So wonderflik om te sien!

Sy het alreeds so diep in haar mamma en pappa se hart ingekruip. Is sy nie net te mooi nie!?

Baie dankie dat ek weer vir julle n fotosessie kon doen Anri! Ek is so dankbaar vir die pad wat ek met baie van my mammas kan stap <3 Geniet julle poppie!